Ontbyt
Vrugtesap
Vrugteslaai
Musli en All Bran
Yogurt
Brie en Ingelegte Vye
Parma en Spanspek
Muffins en Croissants

Omelette
Met vars basilika
Kaas vulsel binne, of
gebraaide kaas buite
bedien met gebraaide tamaties,
sampioene, spek en roosterbrood
Eiers gebraai, geroer,
gekook of gestoom
Coffee en Tee

Die beste word vir laaste gehou. Ontbyt, na 'n luukse aand se akkommodasie in hierdie
4 ster Melville gastehuis is beslis iets om oor huis toe te skryf. Verwag 'n groot verskeidenheid disse om enige smaak te pas. 'n Heerlike verskeidenheid buffet,
van seisoenale vrugte, yogurt, ingevoerde ham en kaas,
tot die beste B&B omelet in die geweste.