STANDAARD KAMERS BTW en ontbyt ingesluit
R770 enkel. Dubble R300 ekstra (R535 per persoon).
Al die Standaard kamers met en-suite badkamers, bad of stort. Kleiner as die Luukse en Top kamers, maar steeds uniek en mooi. Leef uit op die tuin of balkon.

LUUKSE KAMERS BTW en ontbyt ingesluit
R880 enkel. Dubble R400 ekstra (R640 per persoon)
Pragtige groot kamers, Sommige met gas vuur of ondervloerse verhitting. Meeste met privaat balkonne. En-suite badkamers met bad en stort.

TOP KAMERS BTW en ontbyt ingesluit
R990 enkel. Dubble R450 ekstra (R720 per persoon).
Pragtige Groot Kamers, sommige met hull eie sonkamers, vuurmaakplek of ondervloerse verhitting. privaat balkonne of leef uit op 'n groot balkon. Almal met mooi uitsigte. En-suite badkamers met bad en stort. Top verblyf, beste posisies.

Vroe aankomste of 'n laat vertrekke is gratis, afhangend beskikbaarheid.
Doen gerus navraag oor ons bed en ontbyt aanbieding vir gereelde sake reisigers